OMwandeling

Ons jaarlikse OMwandeling - Oos-Moot-wandeling - vind plaas op 16 Junie.  Dit is 'n openbare vakansiedag wanneer ons 'n staproete in die Pretoria-omgewing aandurf.  Die diakonie reël die geleentheid - 'n lekker wandeling met 'n heerlike middagete daarna.

Die afgelope paar jaar was ons by: