Heidelbergse Kategismus 450 jaar

Die opnames is gemaak tydens die Reformasie Konferensie op 14 Maart 2013 by die Gereformeerde Kerk Oos-Moot.
Indien u nie 'n vinnige internetverbinding het nie en die video haak bietjie vas as gevolg daarvan, druk op die "pause" knoppie links onder op die video vir 'n paar minute en gee hom net kans om te laai (so 30 sekondes tot een minuut voor u weer speel). Anders, laai gerus die video af en kyk dit later op u rekenaar. Die aflaaiskakel vir elke video is onder die betrokke video. Die skyfies wat deur die sprekers gebruik is, kan ook afgelaai word. Die aflaaiskakel verskyn onderaan elke video.

1. Dr. Victor E d'Assonville - Die ontstaan van die Heidelbergse Kategismus

Powerpoint aanbieding: Dr. Victor E d'Assonville - Die ontstaan van die Heidelbergse Kategismus.ppt

 

2. Ds. Erik van Alten - Die Heidelbergse Kategismus en die Kerkorde van die Palts

Powerpoint aanbieding: Ds. Erik van Alten - Die Heidelbergse Kategismus en die Kerkorde van die Palts.pptx

 

3. Dr. Gerard Meijer - Die Heidelbergse Kategismus en die prediking

Powerpoint aanbieding: Dr. Gerard Meijer - Die Heidelbergse Kategismus en die prediking.pptx

 

4. Prof. Jorrie Jordaan - Die Heidelbergse Kategismus en troos

Powerpoint aanbieding: Prof. Jorrie Jordaan - Die Heidelbergse Kategismus en troos.pptx

 

5. Dr. Attie Bogaards - Die Heidelbergse Kategismus en die wet

Geen powerpoint aanbieding gebruik nie